Professor W A Landman



CURRICULUM VITAE

Terug na Inhoud

VOLLE NAME
GEBOORTEDATUM
GEBOORTEPLEK

KWALIFIKASIES








ERE-DOKTORSGRADE


WILLEM ADOLF LANDMAN
27 Junie 1923
Olifantsfontein, Distrik Pretoria

BSc (UP) 1945
Transvaalse Onderwysdiploma 1946
BEd (UP) 1952
MEd (UP) 1954 - met lof
DEd (UP) 1962 - met lof
BA (Hons) (UP) 1966 - met lof
MA (UP) 1967 - met lof
DPhil (UP) 1970

DEd (RAU) 1996
DEd (UOVS) (1996)
DEd (UP) 1997

LOOPBAAN
  • Vanaf 1946 assistent-onderwyser, visehoof, senior dosent - Pretoriase Onderwyskollege

  • 1962 dosent en 1963 senior dosent in die Fakulteit Opvoedkunde, Universiteit van Pretoria

  • 1966/67 Professor in Pedagogiek en Navorsingsmetodologie, Universiteit van Port Elizabeth

  • 1968-1988 Professor en hoof van die Department Filosofie van die Opvoeding, Universiteit van Pretoria. Ook Adjunk-dekaan

  • Junie 1988 - 1990 tydelike voltydse doseer- en navorsingspos, Fakulteit Opvoedkunde, Universiteit van Pretoria

  • Junie 1990 tot Desember 1994 deeltydse senior navorser, Instituut vir Opvoedkundige Navorsing, Universiteit van Suid-Afrika

  • Promoveer 'n totaal van 28 doktorandi waarvan 11 mettertyd self professore word

TOEKENNINGS

  • 'n Eretoekenning van die Verwoerdburgse Tegniese Kollege vir die bevordering van Tegniese Onderwys

  • Die Rektorstrofee van die Verwoerdburgse Tegniese Kollege vir besondere diens as lid van die Bestuursraad (1999)

  • 'n Erepenning van die Transvaalse Onderwysvereniging (1984)

  • 'n Erepenning van die Onderwyskollege Pretoria (1988)

  • 'n Erepenning van die Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria

  • 'n Oorkonde van die Natalse Onderwysunie (1989)

  • Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Stalsprys vir Opvoedkunde (1984)

  • 'n Erepenning van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir die Bevordering van die Opvoedkunde (1981)

  • 'n Goue medalje (OVSA-Sanlam) vir die bevordering van opvoedkundige navorsing (1989)

  • 'n Oorkonde en skild van die Universiteit van Suid-Afrika (1993)

VERERINGS

  • 'n Doktorale proefskrif (C J Lemmer, UNISA): W A Landman as Pedagogiker, 1987

  • Pedagogiekjoernaal Vol 9 nr 1, 1988. Opgedra aan professor W A Landman

  • Die Leerlingraadsaal van die Hoërskool Verwoerdburg (nou Hoërskool Centurion) staan bekend as die W A Landmansaal

  • Biografiese besonderhede opgeneem in International Who's Who in Education, (Cambridge, Engeland)

  • Aangewys as 1996 'Centurion van die Jaar', deur die Centurion Sakekamer

GEDENKLESINGS

  • J C Coetzee-gedenklesing, PU vir CHO

  • B F Nel-gedenklesing, Universiteit van Pretoria

GASDOSENTSKAPPE

  • Randse Afrikaanse Universiteit

  • Universiteit van Stellenbosch

  • Universiteit van Zoeloeland (Umlazi-kampus)

PROFESSIONELE EN AKADEMIESE VERENIGINGS

  • Dagbestuurslid en lid van die Hoofbestuur en die Uitvoerende Komitee van die Transvaalse Onderwysersvereniging

  • Voorsitter, Professionele Komitee, Transvaalse Onderwysersvereniging

  • Voorsitter, Professionele Komitee van die Federale Onderwysersraad en ook Raadslid, tot middel 1989

  • Lid, Komitee vir Onderwyshoofde (KOH) se Advieskomitee oor Onderwysnavorsing (AON)

  • Lid, Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing se Advieskomitee van die Instituut vir Opvoedkundige Navorsing

  • Raadslid en lid van die Uitvoerende Komitee van die Universiteit van Vista (vir 10 jaar)

  • Lid, Sentrale Onderwyskomitee van die N G Kerk

  • Dagbestuurslid, Interkerklike Kommissie vir Opvoeding en Onderwys

  • Senaatslid en lid van die Navorsingskomitee van die Pretoriase Onderwyskollege

  • Voorsitter, Bestuursraad Hoërskool Verwoerdburg (nou Hoërskool Centurion) (26 jaar)

  • Voorsitter, Bestuursraad van die Verwoerdburgse Tegniese Kollege (12 jaar)

  • Lid van die Opvoedkunde Vereniging van Suid-Afrika

  • Assessorlid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

  • Advieskomitee in sake Kwalifikasies en Opleiding 1981-1986. Komitee van Onderwyshoofde

REDAKTEURSKAPPE

  • Redakteur, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde (5 jaar)

  • Redakteur, Pedagogiekjoernaal (5 jaar)

  • Redakteur, Acta Academica (3 jaar)

PUBLIKASIES

  • Alleenouteur of mede-outeur van 44 opvoedkundeboeke

  • Outeur en mede-outeur van 80 wetenskaplike artikels oor opvoedkunde, navorsingsmetodologie en onderwyspraktyk

  • Alleenouteur (12 volumes): Die Transvaalse Onderwysvereniging 1893-1993: Van Stryd tot Oorwinning

  • Geskiedenis van Verwoerdburg: Pêrel van die Hoëveld (ongveer 4000 bladsye)

GEMEENSKAPSDIENS

  • Stigterslid en tans nog lid van die Centurion Rapportryerskorps

  • Lid van die Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings (FAK)

  • Lid van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV)

  • Leierouderling, N G Gemeente Lyttelton-Oos (7 jaar)

    Terug na BEGIN van bladsy